Tim Jo (gebore 20 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bandslam (2009) en in die televisiereekse Glory Daze (2010), The Neighbors (2012), en Pitch (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Bandslam

Televisiereekse 2010: Glory Daze 2012: The Neighbors 2016: Pitch 2017: Mystic Cosmic Patrol

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu