Nadji Jeter (gebore 18 Oktober 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grown Ups (2010), Grown Ups 2 (2013), en The 5th Wave (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Grown Ups 2013: Grown Ups 2 2016: The 5th Wave 2018: Miss Virginia
Televisiereekse 2011: Reed Between the Lines 2017: Spider-Man
Televisierolprente 2006: Beats Style and Flavor 2010: Notarized: Top 100 Videos of 2010 2017: Bobbi Kristina
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu