Paul Jenkins (2 Augustus 1938 – 1 Julie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chinatown (1974), Network (1976), en Sneakers (1992), en in die televisiereeks Night Gallery (1969).
Filmografie Rolprente 1974: Chinatown 1976: Network 1980: Night Games 1992: Sneakers
Televisiereekse 1969: Night Gallery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu