Maxwell Jenkins (gebore 3 Mei 2005) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Family Man (2016) en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016), en in die televisiereekse Sense8 (2015) en Lost in Space (2018).
Filmografie Rolprente 2016: A Family Man 2016: Popstar: Never Stop Never Stopping
Televisiereekse 2015: Sense8 2018: Lost in Space
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu