Myles Jeffrey (gebore 5 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off (1997) en Babe: Pig in the City (1998), en in die televisiereeks Early Edition (1996).
Filmografie Rolprente 1997: Face/Off 1998: Babe: Pig in the City 2012: Shelved: The Rise and Fall of 11:11
Televisiereekse 1996: Early Edition 2002: Whatever Happened to Robot Jones? 2003: Stuart Little
Televisierolprente 2000: Mom's Got a Date with a Vampire 2001: The (Mis)Adventures of Fiona Plum 2003: Frozen Impact
Video's 2003: Recess: All Growed Down 2003: Recess: Taking the Fifth Grade 2011: 11:11
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu