Burgess Jenkins (gebore 24 Oktober 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Remember the Titans (2000) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), Army Wives (2007), en Nashville (2012).
Filmografie Rolprente 2000: Remember the Titans 2000: Unshackled 2006: Sea of Fear 2009: Wesley 2009: In/Significant Others 2011: Stalemate 2013: Susie's Hope 2013: Find a Way 2014: Red Dirt Rising 2014: Hero 2015: I Am Potential 2017: Christmas on the Coast 2018: If You're Gone 2018: Sacred Hearts
Televisiereekse 2003: One Tree Hill 2007: Army Wives 2012: Nashville
Televisierolprente 2010: Christmas Cupid
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu