Richard Lee Jackson (gebore 29 Mei 1979) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Saved by the Bell: The New Class (1993) en Ally McBeal (1997).

Filmografie Televisiereekse 1993: Saved by the Bell: The New Class 1997: Ally McBeal

Televisierolprente 1996: The Prisoner of Zenda, Inc. 2007: Avenging Angel

Video's 2012: Ad Gloriam

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu