Sam Jaeger (gebore 29 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lucky Number Slevin (2006), Take Me Home (2011), American Sniper (2014), en Inherent Vice (2014).
Filmografie Rolprente 2006: Lucky Number Slevin 2006: Catch and Release 2009: Within 2011: Take Me Home 2013: Miss Dial 2014: American Sniper 2014: Inherent Vice 2016: Brave New Jersey 2017: S.W.A.T.: Under Siege
Televisiereekse 2002: Girls Club 2005: Infanity 2008: Eli Stone 2010: Parenthood 2013: The PET Squad Files 2018: Reverie 2018: Tell Me a Story
Televisierolprente 2004: The Riverman 2015: Lumen 2015: October Kiss
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu