Nicholas James is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Prom Night (2008) en in die televisiereekse The Haves and the Have Nots (2013) en NCIS: New Orleans (2014).

Hy het in Januarie 2017 aangekondig dat hy verloof geraak het aan The Haves and the Have Nots medespeler, Tika Sumpter.

Filmografie Rolprente 2008: Prom Night

Televisiereekse 2010: Napoleon Bon Appétit 2013: The Haves and the Have Nots 2014: NCIS: New Orleans

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982