Mark Janicello (gebore 3 November 1962) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Betrugsfälle (2010), Frühstücksfernsehen (2013), en The Finellis (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Der Primus: Franz Josef Strauß
Televisiereekse 1990: Hello Austria - Hello Vienna 1997: Vera 2008: Schneller als die Polizei erlaubt 2010: Betrugsfälle 2013: Frühstücksfernsehen 2013: Auf Streife 2013: Mein dunkles Geheimnis 2013: Verstehen Sie Spass 2013: Hilf mir! Jung, pleite, verzweifelt ... 2016: The Finellis
Televisierolprente 1998: Mark Janicello: Von Operntenor zum Musical-Star 2013: Verzweifelte Väter
Video's 2015: Libido Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu