Conrad Janis (11 Februarie 1928-1 Maart 2022) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airport 1975 (1974), Sonny Boy (1989), The Cable Guy (1996), en Bad Blood (2012).

Filmografie Rolprente 1945: Snafu 1947: The Brasher Doubloon 1958: Let's Rock 1974: Airport 1975 1976: The Duchess and the Dirtwater Fox 1978: The Buddy Holly Story 1989: Sonny Boy 1996: The Cable Guy 2012: Bad Blood

Televisiereekse 1953: Bonino 1977: Quark 1978: Mork & Mindy

Televisierolprente 1960: Full Speed for Anywhere 1977: There's Always Room 1978: Danny and the Mermaid 1980: The Gossip Columnist 1981: The Bert Convy Special: There's a Meeting Here Tonight 1993: This Joint Is Jumpin'''

Video's 1995: The Feminine Touch''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022