Hawthorne James is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors (1991), Speed (1994), Se7en (1995), en Heaven's Prisoners (1996).

Filmografie Rolprente 1988: Ricky 1 1989: Othello 1991: The Doors 1992: Prophet Nat 1994: Speed 1995: Se7en 1996: Heaven's Prisoners 1999: The Art of a Bullet 2005: Boss'n Up 2006: Hood of Horror 2013: A Christmas Wedding 2014: The New Hollywood: Above the Line 2018: A Day of Trouble 2018: Keys 2018: Making the Five Heartbeats The Legend of Fillmore Slim EGB the Real Godson of Go-Go Music the Movie Ruff Ryders: Ride or Die The Last Stand of the Moors Jaded Confessions Superhuman

Televisierolprente 1992: The Habitation of Dragons

Video's 2008: The Stick Up Kids 2010: Malice N Wonderland

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu