Jesse James (gebore 14 September 1989) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente As Good as It Gets (1997), Message in a Bottle (1999), Pearl Harbor (2001), en The Butterfly Effect (2004).

Filmografie Rolprente 1997: As Good as It Gets 1999: Message in a Bottle 1999: A Dog of Flanders 2001: Pearl Harbor 2003: Fear of the Dark 2004: The Butterfly Effect 2005: The Amityville Horror 2008: Sky Kids 2011: Exodus Fall 2011: The Last Ride 2012: Dead Souls 2015: The Hollow One 2018: The Lucky Man 2018: Hide in the Light

Video's 2000: The Making of Message in a Bottle 2005: On Location: The Amityville Horror

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu