Taliesin Jaffe (gebore 19 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Mom (1983) en in die televisiereekse Hellsing (2001) en Critical Role (2015).

Filmografie Rolprente 1983: Mr. Mom 2002: Invasion: Anime 2014: Black Butler: Book of Murder

Televisiereekse 1987: She's the Sheriff 1998: Jikû Tenshô Nasuka 2000: NieA under 7 2001: Hellsing 2003: R.O.D the TV 2003: Di Gi Charat Nyo 2004: Beck: Mongolian Chop Squad 2004: School Rumble 2004: DearS 2005: I's Pure 2006: Ergo Proxy 2013: The Comic Book Show 2014: Chaotic Awesome 2014: Marvel Movie News 2015: Critical Role 2015: CelebriD&D 2016: Signal Boost! 2016: Talks Machina 2016: Mothership 2016: Game Engine 2017: Sagas of Sundry

Televisierolprente 1986: Child's Cry

Video's 1992: Spirit of Wonder: China-san no yûutsu 1996: Starship Girl Yamamoto Yohko 2017: Whatever It Takes: A Look Back at Mr. Mom

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu