Chosen Jacobs (gebore 1 Julie 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente It (2017) en Cops and Robbers (2017), en in die televisiereekse Hawaii Five-0 (2010) en Castle Rock (2018).
Filmografie Rolprente 2017: It 2017: Cops and Robbers
Televisiereekse 2010: Hawaii Five-0 2018: Castle Rock
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu