Peter Marc Jacobson (gebore 27 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Nanny (1993), What I Like About You (2002), Tease (2009), en Happily Divorced (2011).

Filmografie Rolprente 1988: Dangerous Love 1990: Desire

Televisiereekse 1993: The Nanny 2002: What I Like About You 2005: La nany 2005: Niania 2007: La niñera 2009: Tease 2010: The Fran Drescher Show 2011: Happily Divorced 2012: KCAL 9 News Weekend Report

Televisierolprente 1991: The Annual National Convention of Christians and Jews

Video's 2005: Making the Nanny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu