Daniel Charles "Danny" Jacobs, Jr. (gebore 7 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Epic Movie (2007) en Penguins of Madagascar (2014), en in die televisiereeks The Penguins of Madagascar (2008).
Filmografie 2007: Epic Movie 2014: Penguins of Madagascar
Televisiereekse 2008: The Penguins of Madagascar 2014: All Hail King Julien 2015: Miles from Tomorrowland 2016: Apple & Onion 2017: All Hail King Julien: Exiled
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu