Shane Harper (gebore 14 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flipped (2010) en God's Not Dead (2014), en in die televisiereekse Good Luck Charlie (2010) en Awkward. (2011).
Filmografie Rolprente 2010: Flipped 2014: God's Not Dead 2014: Dance-Off 2015: Lift Me Up Number Twelve
Televisiereekse 2008: Dance on Sunset 2010: Good Luck Charlie 2011: Awkward. 2014: Happyland 2017: Pure Talk
Televisierolprente 2018: The Time Capsule
Video's 2016: Shane Harper: Like I Did
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu