Brett Harrelson (gebore 4 Junie 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kingpin (1996), The People vs. Larry Flynt (1996), en Now You See Me (2013).
Filmografie Rolprente 1996: Kingpin 1996: The People vs. Larry Flynt 1998: Strangeland 1998: Dante's View 2013: Now You See Me Ugly American
Video's 2004: Back Home Again
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu