Caleel Harris (gebore 19 April 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Goosebumps 2: Haunted Halloween (2018) en in die televisiereekse The Loud House (2016) en Castle Rock (2018).

Filmografie Rolprente 2017: Baker's Man 2018: Goosebumps 2: Haunted Halloween

Televisiereekse 2014: Blaze and the Monster Machines 2016: The Loud House 2018: Castle Rock 2019: When They See Us

Televisierolprente 2015: Boys in Blue 2017: Skyward

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003