Justin Hartley (gebore 29 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Bad Moms Christmas (2017) en in die televisiereekse Smallville (2001), Revenge (2011), en This Is Us (2016).

Filmografie Rolprente 2009: A Way with Murder 2010: Scorpio Men on Prozac 2015: The Challenger 2017: A Bad Moms Christmas 2018: Another Time 2019: Little

Televisiereekse 2001: Smallville 2008: Gemini Division 2011: Revenge 2012: Emily Owens M.D. 2013: Mistresses 2016: This Is Us

Televisierolprente 2007: Spellbound 2009: MegaFault 2014: Damaged Goods

Video's 2007: The Green Arrow: Legend of the Emerald Archer 2010: Absolute Justice: From Script to Screen 2011: Smallville: A Decade of Comic-Con

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu