Peter Haskell (15 Oktober 1934 – 12 April 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play 2 (1990) en Child's Play 3 (1991), en in die televisiereekse Bracken's World (1969) en Rich Man, Poor Man - Book II (1976).

Filmografie Rolprente 1966: Passages from James Joyce's Finnegans Wake 1974: Christina 1974: The Legend of Earl Durand 1982: Forty Days of Musa Dagh 1989: Riding the Edge 1990: Child's Play 2 1991: Child's Play 3

Televisiereekse 1967: The Medicine Men 1969: Bracken's World 1976: Rich Man, Poor Man - Book II 1976: 50 Grand Slam 1977: I Am the Greatest!: The Adventures of Muhammad Ali 1984: Rituals 1987: The Law and Harry McGraw

Televisierolprente 1971: Love Hate Love 1972: The Eyes of Charles Sand 1974: The Suicide Club 1977: The Night They Took Miss Beautiful 1978: Superdome 1979: The Cracker Factory

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu