Micah Hauptman (gebore 26 Desember 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Parker (2013), Everest (2015), en In Stereo (2015), en in die televisiereeks Homeland (2011).
Filmografie Rolprente 2003: Al infierno con la migra 2013: Parker 2014: Bread and Butter 2015: Everest 2015: In Stereo 2016: Interior Night 2017: Listen 2017: Anything Less Than Kind D Is for Detroit
Televisiereekse 2011: Homeland Fishkill
Televisierolprente 2016: Fishkill
Video's 2013: The Origin of 'Parker'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu