Paul Walter Hauser (gebore 15 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I, Tonya (2017) en BlacKkKlansman (2018), en in die televisiereekse It's Always Sunny in Philadelphia (2005) en Kingdom (2014).
Filmografie Rolprente 2017: I, Tonya 2018: BlacKkKlansman 2018: Walk to Vegas 2019: Beats
Televisiereekse 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2005: Too Late with Adam Carolla 2012: Bush-League 2014: Kingdom 2016: HR: Human Relations
Televisierolprente 2017: A Midsummer's Nightmare Untitled FBI/Fox Project
Video's 2016: BigHead Spider-Man 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu