Corey Hawkins (gebore 22 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Iron Man 3 (2013), Straight Outta Compton (2015), Kong: Skull Island (2017), BlacKkKlansman (2018) en The Color Purple (2023).

Filmografie Rolprente 2012: Allegiance 2013: Iron Man 3 2015: Straight Outta Compton 2017: Kong: Skull Island 2018: BlacKkKlansman 2018: Georgetown

Televisiereekse 2016: 24: Legacy 2017: Placeholders

Video's 2015: Rolling Stone Magazine: Straight Outta Compton Cast Interview

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu