David Hayter (gebore 6 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men (2000), X-Men 2 (2003), en Watchmen (2009).

Filmografie Rolprente 1994: Guyver: Dark Hero 1998: Burn 2000: X-Men 2002: The Scorpion King 2003: X-Men 2 2009: Watchmen 2014: Wolves 2014: Devil's Mile 2018: From the Bridge Voltron Dragonriders of Pern Lost Planet Dead World Demonology Caught Stealing The Sword Black Widow Winter

Televisiereekse 1999: Dual! Paralle lunlun monogatari 2000: Wild on the Set 2008: The Write Environment 2015: Reelside 2016: Boundary Break

Televisierolprente 2002: Lost in Oz 2003: 1st Annual Spaceys 2018: Super-Héros Révolution

Video's 2010: Advice for New Screenwriters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu