Rick Hearst (gebore 4 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Brain Damage (1988) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), General Hospital (1963), en The Young and the Restless (1973).

Filmografie Rolprente 1988: Brain Damage 1990: Crossing the Line Full Count

Televisiereekse 1952: Guiding Light 1963: General Hospital 1973: The Young and the Restless 2004: 1 Day with...

Video's 2017: Listen to the Light: The Making of 'Brain Damage'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu