Lucas Hedges (gebore 12 Desember 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonrise Kingdom (2012), Manchester by the Sea (2016), Lady Bird (2017), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Moonrise Kingdom 2013: The Zero Theorem 2016: Manchester by the Sea 2017: Lady Bird 2017: Three Billboards Outside Ebbing, Missouri 2018: Mid90s 2018: Boy Erased 2018: Ben Is Back 2019: Honey Boy 2020: Let Them All Talk

Televisiereekse 2015: The Slap

Televisierolprente 2012: The Corrections

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu