Miles Heizer (gebore 16 Mei 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rails & Ties (2007), The Stanford Prison Experiment (2015), Nerve (2016), en Love, Simon (2018).
Filmografie Rolprente 2007: Rails & Ties 2015: The Stanford Prison Experiment 2016: Nerve 2018: Love, Simon
Televisiereekse 2017: 13 Reasons Why: Beyond the Reasons
Video's 2018: 13 Reasons Why: Bringing the Book to Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu