Evan Helmuth (18 Mei 1977 – 17 Julie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Garfield (2004), Fever Pitch (2005), The Devil Inside (2012), en Jobs (2013).

Filmografie Rolprente 1999: Self Storage 2004: Garfield 2005: Fever Pitch 2009: Ready or Not 2009: Other People's Parties 2012: The Devil Inside 2013: Jobs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu