Barry Shabaka Henley (gebore 15 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour (1998), Collateral (2004), The Terminal (2004), en Stolen (2012).
Filmografie Rolprente 1998: Rush Hour 2004: Collateral 2004: The Terminal 2007: 90404 Changing 2012: Stolen 2018: A Star Is Born
Televisiereekse 1991: The Royal Family 1997: Die Gang 2002: Robbery Homicide Division 2005: Barbershop 2017: The Off Season 2025: Forever
Televisierolprente 2002: Pavement 2004: Inside 'The Terminal''' 2013: Remember Sunday Video's 2004: Take Off: Making 'The Terminal' 2005: Shackles 2006: Miami & Beyond: Shooting on Location''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu