Brad William Henke (10 April 1966 - 29 November 2022) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fury (2014) en Bright (2017), en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Sneaky Pete (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Altered 2008: Around June 2010: The Space Between 2011: Magic Valley 2014: Fury 2017: Bright 2017: The Tank 2019: Untitled Babak Anvari Project

Televisiereekse 2000: Nikki 2001: Going to California 2007: October Road 2013: Orange Is the New Black 2015: Sneaky Pete

Televisierolprente 2011: Killer Sharks: The Attacks of Black December 2017: Untitled Jenny Lumet Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu