Logan Henderson (gebore 14 September 1989) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hurricane Kid en in die televisiereekse Big Time Rush (2009) en Supah Ninjas (2011).

Filmografie Rolprente Hurricane Kid

Televisiereekse 2009: Big Time Rush 2011: Supah Ninjas 2013: Fuse Follows

Televisierolprente 2010: 7 Secrets: Big Time Rush 2011: Big Time Rush: Music Sounds Better with U 2012: Big Time Movie 2012: Big Time Tour

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu