Wayne Heffley (15 Julie 1927 – 19 November 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1976), Orca (1977), en Turner & Hooch (1989), en in die televisiereeks Simon & Simon (1981).

Filmografie Rolprente 1958: Submarine Seahawk 1959: Battle Flame 1976: King Kong 1977: Orca 1989: Turner & Hooch

Televisiereekse 1955: Highway Patrol 1981: Simon & Simon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu