George Hearn (gebore 18 Junie 1934) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sneakers (1992) en The Devil's Own (1997).
Filmografie Rolprente 1992: Sneakers 1997: The Devil's Own 1998: Barney's Great Adventure
Televisierolprente 1975: The Silence 1976: Sea Marks 1979: Sanctuary of Fear 1982: A Piano for Mrs. Cimino 1982: Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street 1986: Julia & Company 1993: Jonny's Golden Quest 1995: Annie: A Royal Adventure! 1999: Sarah, Plain and Tall: Winter's End 1999: Durango 2000: Putting It Together 2001: Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street in Concert 2007: Words and Music by Jerry Herman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu