Scott Haze is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Child of God (2013), Midnight Special (2016), Thank You for Your Service (2017), en Venom (2018).
Filmografie Rolprente 2007: Prey 4 Me 2011: Post 2013: Child of God 2013: Tunnel Vision 2014: The Sound and the Fury 2015: Mully 2016: Midnight Special 2017: Thank You for Your Service 2017: The Vault 2017: Actors Anonymous 2017: The Institute 2018: Venom Devil's Night Moving Day
Televisiereekse 2011: The Vanya Show
Video's 2012: Child of God: Behind the Scenes 2018: The Knocks feat. Foster the People: Ride or Die
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu