LaRoyce Hawkins (gebore 4 Mei 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Express (2008) en in die televisiereekse Chicago Fire (2012), Chicago P.D. (2014), en Chicago Justice (2017).
Filmografie Rolprente 2008: The Express
Televisiereekse 2012: Chicago Fire 2014: Chicago P.D. 2017: Chicago Justice 2017: Special Skills
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu