Dennis Hayden (gebore 7 April 1952) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Die Hard (1988).

Filmografie Rolprente 1988: Die Hard 1994: One Man Army 1995: The Random Factor 2016: A Journey to a Journey

Televisiereekse 1988: Offshore Television

Televisierolprente 1990: Grand Slam

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu