Colton Haynes (gebore 13 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente San Andreas (2015) en Rough Night (2017), en in die televisiereekse The Gates (2010) en Arrow (2012).
Filmografie Rolprente 2015: San Andreas 2017: Rough Night 2018: Bigger Triumph
Televisiereekse 2010: The Gates 2010: Look 2012: Arrow 2014: Hollywood at Your Doorstep
Televisierolprente 2018: The 14th Annual Desert Smash Live
Video's 2012: Leona Lewis: Trouble
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu