Brad Hawkins (gebore 13 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Boyhood (2014) en in die televisiereekse V.R. Troopers (1994), NCIS (2003), en Pink (2007).
Filmografie Rolprente 2000: Sirens of the Deep 2002: Don't Let Go 2014: Boyhood 2015: Slip, Tumble & Slide 2018: The Lucky Man
Televisiereekse 1994: V.R. Troopers 2003: NCIS 2007: Pink 2008: Beer, Babes & Movies 2011: Future Diary 2012: Continuum
Televisierolprente 1999: Shake, Rattle and Roll: An American Love Story 2009: Everyday Life
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974