James Haven (gebore 11 Mei 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Original Sin (2001), Monster's Ball (2001), Stay Alive (2006), en The Last Boy.
Filmografie Rolprente 2001: Original Sin 2001: Monster's Ball 2002: Ocean Park 2004: Breaking Dawn 2006: Stay Alive The Last Boy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu