Nate Hartley (gebore 17 Januarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Drillbit Taylor (2008), Role Models (2008), en Like.Share.Follow. (2017), en in die televisiereeks The Goldbergs (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Swan Song 2008: Drillbit Taylor 2008: Role Models 2015: ImagiGARY 2017: Like.Share.Follow. The Business of Breaking Up
Televisiereekse 2009: Zeke and Luther 2009: Disney XD XTRA 2013: The Goldbergs 2013: Addicts Anonymous
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs