David Haskell (4 Junie 1948 – 30 Augustus 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Godspell (1973), Body Double (1984), en K-9 (1989), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).

Filmografie Rolprente 1973: Godspell 1984: Body Double 1989: K-9

Televisiereekse 1977: All That Glitters 1978: Mork & Mindy

Televisierolprente 1979: The Ordeal of Patty Hearst 1982: This Is Kate Bennett...

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu