Russell Harvard (gebore 16 April 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente There Will Be Blood (2007) en The Hammer (2010), en in die televisiereekse Fringe (2008) en Fargo (2014).

Filmografie Rolprente 2007: There Will Be Blood 2010: The Hammer 2011: Claustrophobia 2011: Versa Effect

Televisiereekse 2008: Fringe 2014: Fargo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu