Bret Harrison (gebore 6 April 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Orange County (2002) en Mardi Gras: Spring Break (2011), en in die televisiereekse The O.C. (2003) en V (2009).

Filmografie Rolprente 2002: Orange County 2004: Lightning Bug 2008: Deal 2011: Mardi Gras: Spring Break 2015: See You in Valhalla

Televisiereekse 2001: Grounded for Life 2003: The O.C. 2006: The Loop 2007: Reaper 2009: V 2011: Breaking In 2015: The Astronaut Wives Club

Televisierolprente 2002: Everybody's Doing It 2015: The Perfect Stanleys 2017: Real Life

Video's 2010: All That Glitters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu