Desmond Harrington (gebore 19 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Neon Demon (2016) en in die televisiereekse Rescue Me (2004), Dexter (2006), en Sneaky Pete (2015).
Filmografie Rolprente 2000: Massholes 2000: Drop Back Ten 2001: The Hole 2002: Ghost Ship 2003: Wrong Turn 2003: Love Object 2004: Three Way 2006: Taphephobia 2008: Exit Speed 2009: Not Since You 2016: The Neon Demon
Televisiereekse 2003: Dragnet 2004: Rescue Me 2006: Dexter 2015: Sneaky Pete 2015: The Astronaut Wives Club
Televisierolprente 2017: A Great Big Story: Then & Now with Thora Birch
Video's 2003: Eliza Dushku: Babe in the Woods 2003: Fresh Meat: The Wounds of 'Wrong Turn''' 2003: Stan Winston: Monster Mogul''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu