Jay Harrington (gebore 15 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Reunion (2012) en in die televisiereekse Better Off Ted (2009), Benched (2014), en S.W.A.T. (2017).

Filmografie Rolprente 1999: Catalina Trust 2002: Hourly Rates 2005: Partner(s) 2011: The Love Guide 2012: American Reunion 2012: Y/N: You Lie, You Die 2017: High Low Forty

Televisiereekse 2003: Coupling 2005: The Inside 2009: Better Off Ted 2010: Hot in Cleveland 2014: Benched 2017: S.W.A.T.

Televisierolprente 2001: Straight White Male 2004: The Amazing Westermans 2006: Sex, Power, Love & Politics 2006: Why I Wore Lipstick to My Mastectomy 2007: The News 2010: Nathan vs. Nurture 2012: Least I Could Do 2013: Guilty 2015: Jim Henson's Turkey Hollow

Video's 2000: Octopus

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu