Brock Harris (gebore 1 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente G.B.F. (2013) en Simple Little Lives.
Filmografie Rolprente 2013: G.B.F. 2016: Catch 22: Based on the Unwritten Story by Seanie Sugrue 2017: Nomad Cowboys Simple Little Lives Consensual Films
Televisierolprente New York Barkada
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers