Clarence Gilyard (24 Desember 1955 - 28 November 2022) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Top Gun (1986) en Die Hard (1988), en in die televisiereeks Walker, Texas Ranger (1993).

Filmografie Rolprente 1986: Top Gun 1987: Off the Mark 1988: Die Hard 2002: Left Behind II: Tribulation Force 2015: The Track 2016: The Beast 2017: Christmas on the Coast 2018: The Driver 2019: The Perfect Race

Televisiereekse 1984: The Duck Factory 1986: Matlock 1993: Walker, Texas Ranger 2013: artScene

Televisierolprente 1985: Solomon's Universe 1996: Walker: Behind the Scenes with TV's Toughest Cop 1997: Orange Bowl Parade

Video's 2000: Left Behind: The Movie 2002: The Making of 'Left Behind II: Tribulation Force'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu