Dan Gilvezan (gebore 26 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Spider-Man and His Amazing Friends (1981), The Transformers (1984), G.I. Joe (1985), en She-Wolf of London (1990).
Filmografie Televisiereekse 1981: Spider-Man and His Amazing Friends 1984: The Transformers 1985: G.I. Joe 1986: Pound Puppies 1987: Spiral Zone 1988: Dino-Riders 1989: Ring Raiders 1990: She-Wolf of London 1991: Walter & Emily 1993: Family Dog 1993: All-New Dennis the Menace
Televisierolprente 1985: The Pound Puppies 1985: Back to Next Saturday 2018: Pressed
Video's 1987: Transformers: The Return of Optimus Prime 1990: Shadow Strikers 2009: The Combiner: Forming the Transformers Animated Series 2016: Til All Are One: Looking Back at Transformers the Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu